Vrugteslaai

Vrugteslaai

'n Vrugteslaai is 'n slaai wat bestaan uit blokkies van allerhande soorte (vars) vrugte.

Algemene vrugte in vrugteslaai is onder andere: papaja, pynappel, appel, peer, piesang, nartjie, kiwivrug, spanspek, aarbei en lemoen.[1][2][3]

Terwyl 'n slaai dikwels as bykos geag word, word 'n vrugteslaai gewoonlik as 'n nagereg of ontbyt geëet.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named watermelonsalad
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Barroll
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named food

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search